Skip to main content

RSG Geldsake Dindag

26 June 2017

 

SA-verbruikersprysinflasie daal vir die derde agtereenvolgende maand, Saketoestande in die binnelandse siviele konstruksiebedryf verbeter en hoe om die regte kandidaat vir ‘n pos te kry.

Andries van Zyl &nbsp|&nbsp 22 June 2016&nbsp19:10

In ateljee: Andries van Zyl – Moneyweb

Sakenuus & markverslag: Antoinette Slabbert – Moneyweb & Hennie Fourie – PSG Konsult
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg01.mp3

Markoorsig: Charl Bester – PSG Faerie Glen, Pretoria
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg02.mp3

SA-verbruikersprysinflasie daal vir die derde agtereenvolgende maand: Ettienne le Roux – hoofekonoom, Rand Aksepbank
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg03.mp3

Mededingingsverhore begin oor Anheuser-Busch Inbev se oorname van SAB Miller-brouery: Antoinette Slabbert – Moneyweb
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg04.mp3

Saketoestande in die binnelandse siviele konstruksiebedryf verbeter: John Loos – huishoudelike en eiendomsontleder, FNB
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg05.mp3

Ekonomie uitdagings vir groot produsente wat die voedseletting voer: Wessel Lemmer – senior landbou ekonoom,Absa
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg06.mp3

Hoe om die regte kandidaat vir ‘n pos te kry: Heidi Duvenage, hoof van die personeel-werwingsagentskap. Sage Talent Solutions & Annelize van Rensburg, direkteur van Talent Africa, ook ‘n personeelwerwingsgroep in Johannesburg
http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg07.mp3